Blog
‘n Feëverhaal vir vyf
“Eendag lank, lank gelede …” Dit is hoe die meeste feëverhale begin. Maar hierdie een wil ek graag begin met “Eendag as ek groot is …”, want met hierdie storie hoop ons om hoop en ‘n toekomsvisie te gee vir vyf verlate jong kinders. Vyf kinders wat ongelukkig nie weet wat dit beteken om te…
Read MoreIs Piet Tande die Tandemuis van jare gelede terug?
Wie sou nou ooit kon raai dat ‘n mens so opgewonde kan raak en dit oor tande? Nee, ek praat nie van tande bleik of vals tande nie. Ek praat van kind wees toe jy tande gewissel het en in die aand die tand in jou skoen gebêre het vir die tandemuis. En dat jy…
Read MoreRoeping
Werk of roeping? Ouerskap of roeping? Mentor of roeping? Kan ons dit waarmee ons in ons daaglikse lewe besig is regtig skei van roeping? Is ons nie juis geroep om te doen wat ons moet doen daar waar ons geplaas is of heen gestuur word nie? Terwyl ek hier sit en tik, is daar aan…
Read MoreWil om te Help
My ouma het altyd gesê: “Elke klein druppeltjie tel.” Jare daarna wonder ek nog steeds elke aand as ek in die bed klim: Tel my druppeltjie? Maak EK ‘n verskil in iemand se lewe? Jare gaan verby – en snags spook hierdie vraag by my. Op ‘n dag kruis my pad met ‘n op die…
Read MoreBRAAF is ‘n nuwe woord in my Woordeboek
Artikel: Marna Swanepoel BRAAF is ‘n nuwe woord in my Woordeboek vir Maatskaplike Werk. Dit het baie betekenisse … Wie sou kon dink ‘n mens sal so baie van jouself leer by ‘n gelukbringer met spiere so groot soos Arnold Schwarzenegger s’n en ‘n broek so styf soos my ouma se tuisgemaakte konfytbotteltjies se deksels.…
Read More