Ongekategoriseerd
Die heldin van Koster
Gemeenskapsnuus: Leer ken van Helpende Hand se oudste vrywilligers As deel van Solidariteit Helpende Hand se Vrywilligersmaand in Mei word hierdie menslike stories vertel om erkenning te gee aan die mense agter die werk – vrywilligers wie se toewyding, deernis en volgehoue betrokkenheid die ruggraat van baie gemeenskappe vorm. *Leona Verster (73), Koster, NoordwesDie heldin…
Read More